Beijing Nasionale Stadion

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Beijing Nasionale Stadion
Die Voëlnes
Beijing national stadium.jpg
Ligging Beijing, Sjina
Koördinate 39°59′29.56″N 116°23′25.72″O
Gebou 2003
Geopen Maart 2008
Eienaar Sjina
Boukoste 335 miljoen
Argitek Herzog & de Meuron
ArupSport
CAG
Kapasiteit
91 000 (Olimpiese Spele)
80 000 (daarna)
Dimensies
330m lank, 220m breed en 69,2m hoog

Die Nasionale Stadion van Beijing of die Voëlnes (Sjinees: 国家体育场/國家體育場, guójiā tǐyùchǎng) is 'n stadion in Beijing, die hoofstad van Sjina.

Die stadion was vir die Olimpiese Somerspele 2008 opgerig en die Spele se opening- en sluitingseremonies is onder andere hier aangebied. Die gebou is deur die argitekfirma Herzog & de Meuron ontwerp. Tydens die Olimpiese Somerspele kon die stadion 91 000 mense akkommodeer, maar na die Spele kan dit vir slegs 80 000 mense sitplek bied. Die stadion is 330 meter lank, 220 meter breed en 69,2 meter hoog. Die bou van die kompleks het 3,5 miljard yuan (ongeveer 335 miljoen) gekos.

Galery[wysig]

Suid-aansig van die Beijing Stadion in Mei 2008.
Suid-aansig van die Beijing Stadion in Mei 2008
.
Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: