Belonidae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Belonidae
'n Krokodil-naaldvis (Tylosurus crocodilus)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Beloniformes
Familie: Belonidae
Bonaparte, 1832
Genera

Platybelone
Potamorrhaphis
Pseudotylosurus
Stenocaulis
Strongylura
Thalassosteus
Tylosurus
Xenentodon

Die Naaldvisse en Langlanse (Belonidae) is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Beloniformes. Daar is tien genera met drie en dertig spesies wat hoort tot dié familie en vier van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke[wysig]

Die familie se lywe is lank en silindries. Die kakebene is gevorm in 'n lang plat bek met tande wat soos naalde lyk. Die dorsale en anale vinne is regoor mekaar by die sertvin. Die grootte wissel van 4 cm tot 1.3 m. Die familie eet hoofsaaklik ander vis. Goeie eetvis.

Genera[wysig]

Die volgende genera en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Ablennes
  • Petalichthys
  • Tylosurus
  • Strongylura

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]