Bengaals

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Bengali)
Spring na: navigasie, soek
Bengaals, Bengali
বাংলা Bangla
Gepraat in: Vlag van Bangladesj Bangladesj
Vlag van Indië Indië
Vlag van Nepal Nepal 
Gebied: Suid-Asië
Totale sprekers: 250 miljoen[1] 
Rang: 6
Taalfamilie: Indo-Europees
 Indo-Iranies
  Indo-Aries
   Oos-Indo-Aries
    Assamees–Bengaals
     Bengaals, Bengali 
Skrifstelsel: Bengaalse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Bangladesj Bangladesj
Tripoera en Wes-Bengale (Vlag van Indië Indië)
Gereguleer deur: Bangla Akademie (Bangladesj)
Paschimbanga Bangla Akademi (Wes-Bengal)
Taalkodes
ISO 639-1: bn
ISO 639-2: ben
ISO 639-3: ben 
Verspreiding van Bengaals

Bengaals of Bengali (বাংলা Bangla) is 'n Indo-Europese taal en word deur 250 miljoen mense in Bangladesj, Indië en Nepal gepraat. Bengaals is die amptelike taal van Bangladesj, een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi en van die Indiese deelstate Tripoera en Wes-Bengale. Bengaals is naas Hindi die tweede belangrikste inheemse taal in Indië en wêreldwyd die sesde belangrikste taal. Bengaals is nou verwant aan Assamees en word in die Bengaalse alfabet geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie.

Verwysings[wysig]

Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Bengaals