Benguela

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hierdie artikel handel oor die Afrikaanse stad. Vir die musiekgroep, sien Benguela (musiekgroep).
São Felipe de Benguela
Benguela
(voorheen Benguella)
'n Kerk in Benguela.
'n Kerk in Benguela.
Wapen van São Felipe de Benguela
Wapen
Ligging van São Felipe de Benguela op 'n kaart (Angola)
São Felipe de Benguela
São Felipe de Benguela
Koördinate: 12°33′0″S 13°25′0″O
Land Vlag van Angola Angola
Provinsie Benguela
Oppervlak
 - Stad 2 100 km²  (810,8 vk m)
Hoogte 39 m (128 vt)
Bevolking (2010)
 - Stad 513 000
 - Digtheid 224/km² (580/vk m)

São Felipe de Benguela, meer bekend as net Benguela (vroeër Benguella), is 'n groot stad in die weste van die suidelike Afrikaanse land van Angola. Die stad het 'n bevolking van 513 000, en 'n oppervlakte van 2 100 km² (810,8 myl²). Benguela is ook in die Benguela-Provinsie ingesluit, en was voor 1975 (Onafhanklikheid) Benguella genoem.