Benito Pérez Galdós

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Benito Pérez Galdós
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Benito Pérez Galdós in 1890

Geboortenaam Benito María de los Dolores Pérez Galdós
Gebore 10 Mei 1843
Las Palmas de Gran Canaria, Kanariese Eilande, Spanje
Oorlede 4 Januarie 1920 (op 76)
Madrid, Spanje
Nasionaliteit Vlag van Spanje Spanje
Beroep Romanskrywer, dramaturg en politikus

Benito Pérez Galdós (* 10 Mei 1843 in Las Palmas de Gran Canaria; † 4 Januarie 1920 in Madrid) was 'n Spaanse romanskrywer, dramaturg en politikus.