Benjamin Mountfort

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Benjamin Mountfort, circa 1875.

Benjamin Woolfield Mountfort (13 Maart 182515 Maart 1898) was 'n Engelse emigrant na Nieu-Seeland waar hy een van dié land se mees prominente 19de eeuse argitekte geword het. Hy het groot aandeel gehad in die vorming van die stad Christchurch. Hy is aangestel as die eerste amptelike provinsiale argitek in die ontwikkelende provinsie Canterbury. Hy is baie beïnvloed deur die Ango-Katolieke filosofie agter Viktoriaanse argitektuur, en die invoer van die Gotiese hernuwing in Nieu-Seeland word aan hom toegeskryf. Sy Gotiese ontwerpe in beide hout en klip in die provinsie word geag as uniek aan Nieu-Seeland. Hy word vandag as die stigtersargitek van Canterbury gesien.

Geboue deur Benjamin Mountfort[wysig]

  • Most Holy Trinity in Lyttelton, 1851 (afgebreek)
  • Canterbury Provincial Council Buildings, 1858-1865: [1]
  • Christchurch Cathedral, begun 1863: [2]
  • Canterbury Museum, 1869-1882: [3]
  • St. Augustine's Church, Waimate 1872: [4]
  • Avonside Church Chancel, 1876: [5] [6]
  • St Paul's Church, Papanui, 1877
  • Canterbury College, Christchurch, 1882: [7] [8]
  • Church of the Good Shepherd, Phillipstown,1884
  • St Mary's Church, Auckland, begin in 1886: [9].
  • St John's Cathedral, Napier, 1888

Verwysings[wysig]

  • Mclintock, A.H. (ed). "Mountfort, Benjamin Woolfield" (1966), An Encyclopaedia of New Zealand. Govt. Print New Zealand.
  • Taylor, C.R.H. (1929). The Gothic Beauties and History of the Canterbury Provincial Buildings. Canterbury Provincial Buildings Board.
  • Lochhead, Ian (1999). A Dream of Spires: Benjamin Mountfort and the Gothic revival. Canterbury: Canterbury University Press.

Eksterne skakels[wysig]