Benni McCarthy

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Foto van Benni McCarthy tydens 'n oefensessie.

Benedict Saul McCarthy (Kaapstad, 12 November 1977), bynaam Benni McCarthy, is 'n professionele Suid-Afrikaans sokkerspeler. Hy speel tans as aanvaller vir West Ham United en die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan. McCarthy het ook vir twee seisoene onder kontrak by AFC Ajax gespeel.

McCarthy is nie vir die finale span van 23 spelers wat op 1 Junie 2010 aangekondig is vir die 2010 Wêreldbeker-groep gekies nie omdat hy na bewering oorgewig en nie fiks is nie.[1] [2] Later is beweer dat hy vroue in sy hotelkamer in Sandton getrakteer het en dat die afrigter, Carlos Parreira, besluit het om hom uit die span te laat.[3]

Statistiek[wysig]

Seisoen klub land kompetisie wedstryde doele
1995/96 Seven Stars Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika NSL Premiership 29 27
1996/97 Seven Stars Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika NSL Premiership 20 12
1996/97 Cape Town Spurs Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika NSL Premiership 7 3
1997/98 AFC Ajax Vlag van Nederland Nederland Eredivisie 16 9
1998/99 AFC Ajax Vlag van Nederland Nederland Eredivisie 19 11
1999/00 Celta de Vigo Vlag van Spanje Spanje Primera División 31 8
2000/01 Celta de Vigo Vlag van Spanje Spanje Primera División 19 0
2001/02 Celta de Vigo Vlag van Spanje Spanje Primera División 2 0
2001/02 FC Porto Vlag van Portugal Portugal SuperLiga 11 12
2002/03 Celta de Vigo Vlag van Spanje Spanje Primera División 14 2
2003/04 FC Porto Vlag van Portugal Portugal SuperLiga 29 20
2004/05 FC Porto Vlag van Portugal Portugal SuperLiga 23 11
2005/06 FC Porto Vlag van Portugal Portugal SuperLiga 23 3
2006/07 Blackburn Rovers Vlag van Engeland Engeland Premiership 36 18
2007/08 Blackburn Rovers Vlag van Engeland Engeland Premiership 31 8
2008/09 Blackburn Rovers Vlag van Engeland Engeland Premiership 26 10
2010/.. West Ham United Vlag van Engeland Engeland Premiership

Verwysings[wysig]

  1. World Cup 2010: Benni McCarthy dropped by South Africa”. BBC News. URL besoek op 2010-06-01.
  2. Exclusive:Benni McCarthy Axed From South Africa W'Cup Squad”. URL besoek op 2010-06-01.
  3. McCarthy, Bekker uit oor skandes., Nuus24 besoek op 6 Junie 2010.