Berg Hombori

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Berg Hombori
Hombori Tondo from Hombori.JPG
Uitsig vanaf Hombori
Ligging: Mopti Streek, Mali
Hoogte: 1153 meter
Koördinate: 15°15′26″N 1°40′08″O

Berg Hombori is 'n bergmassief in Afrika in die Republiek van Mali. Dit het 'n hoogte van 1153 meter en is die hoogste berg in Mali. Mount Hombori is 'n belangrike argeologiese terrein, met 2 000 jaar-oue grotte.