Berg Ngaoui

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Berg Ngaoui
Ligging: Weste van Sentraal-Afrikaanse Republiek
Hoogte: 1410 meter
Koördinate: 6°36′00″N 14°54′00″O

Berg Ngaoui is 'n bergmassief in Afrika in die Sentraal-Afrikaanse Republiek. Dit het 'n hoogte van 1410 meter en is die hoogste berg in SAR. Die berg is op die grens met Kameroen.