Bergkanarie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bergkanarie
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Fringillidae
Genus: Serinus
Spesie: S. atrogularis
Binomiale naam
Serinus atrogularis
(Smith, 1836)
Sinonieme

Crithagra atrogularis

Die Bergkanarie (Crithagra atrogularis) is 'n algemene standvoël en plaaslike nomade in doringboomsavanne, droë boomveld en landerye. Hulle is gewoonlik in swerms saam. Die voël is 11 cm groot en weeg 9 - 16 gram. In Engels staan die voël as die Black-throated Canary bekend.

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

Eksterne skakel[wysig]