Bergpietjiekanarie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bergpietjiekanarie
'n Mannetjie.
'n Wyfie te Sanipas.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Fringillidae
Genus: Serinus
Spesie: S. symonsi
Binomiale naam
Serinus symonsi
(Roberts 1916)
Algemene verspreiding
Algemene verspreiding
Sinonieme

Crithagra symonsi

Die Bergpietjiekanarie (Crithagra symonsi) is 'n endemiese, gelokaliseerde, algemene standvoël en hoogtetrekvoël in bergstruike en grasveld, meestal bo 2000m. Die voël is 13 cm groot en weeg 12 - 18 gram. In Engels staan die voël as die Drakensberg Siskin bekend.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

Eksterne skakel[wysig]