Bergrivier

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bergrivier
Die Bergrivierdam.
Die Bergrivierdam.
Oorsprong Wes-Kaap, Suid-Afrika
Monding Atlantiese Oseaan
Stroomgebied Suid-Afrika
Lengte 294 kilometers

Die Bergrivier is die tweede grootste rivier in die provinsie Wes-Kaap in Suid-Afrika. Dit is naastenby 294 km lank met 'n opvanggebied van 7 715 km² en mond uit in die Atlantiese Oseaan. Omtrent 65% van die Bergrivierarea is onder landbou-aktiwiteite. Die hoofdorpe in die Bergrivierarea is Velddrif en Laaiplek naby die kus, Piketberg, Hopefield, Moorreesburg en Darling meer binneland toe en Wellington, Paarl en Franschhoek naby die oorsprong.

Visse en Watersport[wysig]

Die Bergrivier-rooivlerkie is endemies aan die rivier. Die Bergrivier speel ook jaarliks in Julie gasheer vir een van die langste kanomaratons in die wêreld, die Bergrivier-kanowedvaart.

Die Bergrivierdam is ook gedurende 2008 voltooi in die Bergrivier naby Franschhoek.

Eksterne skakels[wysig]


Vlag van Suid-Afrika

Provinsie Wes-Kaap

Hoofstad:

Kaapstad

Streke:

Eden | Kaapse Skiereiland | Kaapse Wynlande | Sentraal Karoo | Overberg | Weskus

Grootste stede en dorpe:

Kaapstad | George | Mosselbaai | Knysna | Oudtshoorn | Paarl | Robertson | Stellenbosch | Swellendam | Vredenburg | Worcester

Munisipaliteite:

Beaufort-Wes | Bergrivier | Bitou | Breedevallei | Kaap Agulhas | Cederberg | Drakenstein | Eden | George | Hessequa | Kaapstad | Kannaland | Knysna | Laingsburg | Langeberg | Matzikama | Mosselbaai | Oudtshoorn | Overberg | Overstrand | Prins Albert | Saldanhabaai | Sentraal Karoo | Stellenbosch | Swartland | Swellendam | Theewaterskloof | Weskus | Witzenberg