Bergrivierdam

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bergrivierdam
BergRiverDam.jpg
Amptelike naam Bergrivierdam
Land Suid-Afrika
Koördinate 33°54′09″S 19°03′25″O Koördinate: 33°54′09″S 19°03′25″O
Doel Drinkwater, opgaar
Openingsdatum 2008
Soort dam Dyk ("Embankment")
Hoogte 68 m
Lengte 929 m
Bakmaat 130 miljoen m3
Dam op Bergrivier

Die Bergrivierdam is geleë in die Bergrivier naby Franschhoek, Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die dam is in 2008 voltooi. Dit het 'n oppervlakte van 537 ha agter 'n wal wat 68 m hoog is. Die bakmaat van die dam is 130 miljoen m3.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]