Berlyn, Oos-Kaap

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Berlyn
Ligging van Berlyn op 'n kaart (Oos-Kaap)
Berlyn
Berlyn
 Berlyn se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 32°52′26″S 27°35′17″O Koördinate: 32°52′26″S 27°35′17″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Munisipaliteit Buffalo City
Stigting 1857
Oppervlak[1]
 - Dorp 38,22 km²  (14,8 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 3 048
 - Digtheid 80/km² (207,2/myl2)
Ras (2011)[1]
 • Swart 94.1%
 • Kleurling 0.7%
 • Indiër/Asiër 0.1%
 • Blank 4.9%
 • Ander 0.3%
Taal (2011)[1]
 • Xhosa 91.2%
 • Engels 4.5%
 • Afrikaans 1.9%
 • Ander 2.4%
Poskode (straat) 5660
Poskode (posbus) 5660
Skakelkode(s) 043

Berlyn (Eng. Berlin) is 'n nedersetting 20 km oos van King William's Town geleë in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Dit word tans deur die Buffalo City Metropolitaanse Munisipaliteit beheer en word bewoon deur 3 000 inwoners.

Dit is deur Duitse setlaars in 1857 gestig en genoem na die Duitse hoofstad Berlyn.[2]

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Hoofplek Berlyn”. Sensus 2011.
  2. Dictionary of Southern African Place Names”. Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing.