Bernard Parker

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Foto van Bernard Parker vir FC Twente

Bernard Melvin Parker (geb. 16 Maart 1986 te Boksburg) is 'n Suid-Afrikaanse sokkerspeler wat vir Kaizer Chiefs speel. Hy het vantevore vir Thanda Royal Zulu, Rooi Ster Belgrado, FC Twente en Panserraikos FC gespeel. Hy het ook 64 keer vir die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan uitgedraf, waartydens hy 19 doelpunte aangeteken het. In 2010 het hy as spanlid van FC Twente die kampioenskap van Nederland gewen.