Bertha Benz-gedenkroete

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bertha Benz Gedenkroete
Berthabenzmemorialrouteschild.jpg
Land: Duitsland
Afstand: 194 km
Ligging: tussen Frankfurt am Main
en Baden-Baden
Deelstaat: Baden-Württemberg
Gebied: Noorderlike Baden
Rigting: Noord-Suid, Suid-Noord
Beginpunt: Mannheim
Verste punt: Pforzheim
Eindpunt: Mannheim
Hoogte bo seespieël: 89 m tot 359 m
Berthabenzmemorialroutecoursemap.png
Ligging van die roete wat Bertha Benz in 1888 gevolg het

Die Bertha Benz-gedenkroete is 'n Duitse toeriste en tema roete, wat in Baden-Württemberg[1] geleë is en vorm deel van die Europese Industriële Erfenisroete [2].

Die roete is in 2008 geopen as 'n gedenkroete en die publiek kan nou die spore volg van die wêreld se eerste langafstandrit in 'n motorkar.

Bertha Ringer, in 1871, in die jaar voor sy met Karl Benz getrou het en sy sy besigheidvennoot geword het

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Toeriste webblad van Baden-Württemberg (in Duits)
  2. ERIH European Route of Industrial Heritage

Eksterne skakels[wysig]