Berycidae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Berycidae
Alfonsino (Beryx decadactylus)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Beryciformes
Familie: Berycidae
Genera

Beryx
Centroberyx

Die Alfosinos (Berycidae) is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Beryciformes. Daar is twee genera met nege spesies wat hoort tot dié familie en drie van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke[wysig]

Die familie se lywe is lank en plat en bedek met skubbe. Die stertvin is gevurk. Die grootte wissel van 20 – 60 cm. Hulle kom voor in rots en koraal riwwe op die kontinentale bank in water wat van 10 – 800 m diep is. Hulle vreet soöplankton en is goeie eetvis en het op sekere plekke kommersiële waarde.

Genera[wysig]

Beryx commun

Die volgende genera en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Beryx
  • Beryx splendens
  • Centroberyx

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]