Besemtrosvy

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Besemtrosvy
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Rosids
Orde: Rosales
Familie: Moraceae
Genus: Ficus
Spesie: F. sur
Binomiale naam
Ficus sur
Forssk.
Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Besemtrosvy (bladsy)

Die Besemtrosvy (Ficus sur) - voorheen bekend as Ficus capensis - is 'n boom wat groot en spreidend kan word. Dit word aangetref kuslangs vanaf Tsitsikamma, deur KwaZulu-Natal, Swaziland, die laeveld tot in Zimbabwe. Die vye word 3 tot 4 cm in deursnee en is pienk, gespikkeld rooi wanneer hulle ryp is. Die vrugte word in swaar trosse op en naby die stam aan die onderste takke gedra. Die vye kan gebruik word om konfyt mee te maak. Die blare is glad en het onreëlmatige geskulpte rande. In Engels staan die boom bekend as die Broom cluster fig.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]