Bettysbaai

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bettysbaai
Betty's Bay.jpg
Ligging van Bettysbaai op 'n kaart (Wes-Kaap)
Bettysbaai
Bettysbaai
Koördinate: 34°22′0″S 18°56′0″O Koördinate: 34°22′0″S 18°56′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Distriksmunisipaliteit Overberg
Plaaslike Munisipaliteit Overstrand
Stigting 1930
Bevolking
 - Stad 1 600
Tydsone SAST (UTC+2)
Skakelkode(s) 028
Bettysbaai.

Bettysbaai is 'n vakansiedorp aan die Atlantiese Oseaan in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie strek ongeveer 12 km langs die kuslyn. Bettysbaai is vernoem na die dogter van Arthur Youlden wat saam met ander besigheidsmanne gedurende die 1930's die ontwikkeling van Bettysbaai begin het. Die R44 hoofpad gaan deur Bettysbaai.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]