Beverwijk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Beverwijk
Die Grote Kerk
Die Grote Kerk
Vlag van Beverwijk
Vlag
Wapen van Beverwijk
Wapen
Ligging van Beverwijk-munisipaliteit in Noord-Holland
Ligging van Beverwijk-munisipaliteit in Noord-Holland
Koördinate: 52°29′00″N 4°39′00″O
Land Vlag van Nederland Nederland
Provinsie Flag North-Holland, Netherlands.svg Noord-Holland
Regering
 - Burgemeester Han van Leeuwen (D66)
Oppervlak
 - Munisipaliteit 20,38 km²  (7,9 vk m)
 - Land 18,58 km² (7,2 vk m)
 - Water 1,8 km² (0,7 vk m)
Bevolking (1 Februarie 2012)
 - Munisipaliteit 39 856
 - Digtheid 2 145/km² (5 555,5/myl2)
Poskode 1940-1949
Skakelkode(s) 0251
Webwerf: www.beverwijk.nl

Beverwijk is 'n stad en munisipaliteit in Midden-Kennemerland in die Nederlandse provinsie Noord-Holland. Die munisipaliteit het 39 856 inwoners en 'n oppervlakte van 20,38 km² (waarvan 1,8 km² water is).

Omstreeks 1640 was daar ook 'n dorp met die naam Beverwyck in die Nederlandse kolonie Nieu-Nederland. Hierdie dorp is later hernoem na Albany, New York.

Fotogalery[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Beverwijk (kategorie)

Koördinate: 52°29′11″N 4°39′23″O