Bimmen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bimmen
Katolieke St. Martinuskerk
Katolieke St. Martinuskerk
Ligging van Bimmen op 'n kaart (Duitsland)
Bimmen
Bimmen
Koördinate: 51°51′31″N 6°4′5″O
Land Vlag van Duitsland Duitsland
Deelstaat Noordryn-Wesfale
Distrik Kleef
Stad Kleef
Eerste verwysing 891/892
Oppervlak
 - Stadsdeel 2,09 km²  (0,8 vk m)
Hoogte 12 m (39 vt)
Bevolking (31 Desember 2011)
 - Stadsdeel 170
 - Digtheid 81/km² (209,8/myl2)
Tydsone MET (UTC+1:00)
 - Somer (DST) MEST (UTC+2:00)
Poskode 47533
Skakelkode(s) 0 28 21

Bimmen is 'n plat landboudorp in die weste van die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale, wat tot die munisipaliteit Kleef behoort. Bimmen lê langs die suidelike oewer van die Ryn en naby die Nederlandse munisipaliteit Millingen aan de Rijn. Die dorp het sowat 170 inwoners en beslaan 2,09 km².

Bimmen is die eerste keer in 891/892 beskryf maar was reeds langer bewoon. Die katolieke St. Martinuskerk dateer terug tot die 12de eeu.

Eksterne skakels[wysig]