Binjai

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Binjai
Binjai

No free image.svg
Kaart Wapen
Locator Binjai.jpg
Logobinjai.jpg
Vlag
Flag of None.svg
 Land Vlag van Indonesië Indonesië
 Administratiewe gewes Noord-Sumatra
 Oppervlakte:  
 - Totaal 90,23 vk km
 Bevolking:  
 - Totaal (2005) 238.209
 - Bevolkingsdigtheid 2.580/vk km
 Tydsone UTC +7
 - Somertyd UTC +8
 Amptelike webwerf http://www.binjai.go.id/

Binjai (uitgespreek as Bin-djei) is 'n stad en lê in die provinsie Noord-Sumatra in Indonesië. Medan is die provinsiale hoofstad en lê 20 km. wes van Binjai.

Buurte[wysig]

Die stad het 5 buurte/administratiewe distrikte:

  • Binjai Kota
  • Binjai Utara
  • Binjai Selatan
  • Binjai Barat
  • Binjai Timur