Bitexco Financial Tower

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bitexco Financial Tower

Bitexco Finansiële toring is wolkekrabber in Hochiminh stad, Viëtnam. Die gebou sal in 2010 voltooi word. Die hoogte sal wees 265,5 meter. Totale koste is 220.000.000 dollar. Die eienaar is 'n Viëtnamese maatskappy. Dit word gebruik vir kantoor, winkel. Dit is die hoogste gebou in die stad. Keangnam Hanoi Landmark Tower (in Hanoi) is 336 meter, die hoogste in die land.