Bittergousblom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bittergousblom / Namakwalandse gousblom
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Asterids
Orde: Asterales
Familie: Asteraceae
Genus: Arctotis
Spesie: A. fastuosa
Binomiale naam
Arctotis fastuosa
(Jacq.) Stapf
Sinonieme

Venidium fastuosum

Die Bittergousblom (Arctotis fastuosa) is 'n eenjarige kruidagtige struik wat blom vanaf September tot Oktober. Dit verkies vol son en matige water. Die plant is 'n bosagtige struik met grysgroen blare en mooi oranje madeliefieblomme met 'n dubbele ry blomblare aan lang stele. Die blomblare van die binneste ry het 'n donkerbruin vlek aan die basis. Die blomme groei wild in Namakwaland en die Suidwes-Kaap.

Bron[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: