Bjorn Basson

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bjorn Basson Sportportaal
Bjorn Basson (cropped).jpg
Volle naam Bjorn Alberic Basson
Geboortedatum 11 Februarie 1987 (1987-02-11) (27 jaar oud)
Geboorteplek King William's Town, Suid-Afrika
Lengte 1,85 m
Gewig 84 kg
Skool Dale-kollege
Beroep Professionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Vleuel; Heelagter
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2007-2010
2011-huidig
Griekwas
Blou Bulle
56
15
(235)
(65)
korrek soos op 31 Oktober 2013.
Superrugby
Jare Klub / span Weds (pte)
2007–2010
2011-huidig
Cheetahs
Bulls
9
46
30)
(100
korrek soos op 31 Oktober 2013.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2010-huidig Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 11 15
korrek soos op 25 November 2013.

Bjorn Basson (gebore in King William's Town op 11 Februarie 1987) is 'n Springbokrugbyspeler wat vir die Blou Bulle in die Curriebeker en die Bulls in Superrugby op vleuel speel. Basson gaan skool op Dale-kollege in sy tuisdorp. Hy begin sy provinsiale rugbyloopbaan by die Wildeklawer Griekwas, en draf 55 keer vir hul uit sedert sy Curriebekerdebuut in 2007 voordat hy na die Blou Bulle skuif in 2011.

Eksterne skakels[wysig]

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.