Blackburn Rovers (Suid-Afrika)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Blackburn Rovers
Volle naam Blackburn Rovers Football Club
Stigting 1965
Tuisveld Buffalo City Stadion,
Oos-Londen
Kapasiteit 16 000
Voorsitter Vlag van Suid-Afrika Dumesani Mcedani
Afrigter Vlag van Suid-Afrika Eddy Dyaloyi
Liga National First Division
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

Blackburn Rovers is 'n sokkerspan in Oos-Londen, wat in die National First Division speel. Die span se tuisveld is die Buffalo City Stadion, wat 'n kapasiteit van 16 000 toeskouers het. Amarover is vernoem na die Engelse Premier League span Blackburn Rovers.