Blinkblaar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Blinkblaar
Ook: (en) Shiny-leaf Buckthorn[1]
Rhamnus prinoides, blare
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Rosids
Orde: Rosales
Familie: Rhamnaceae
Genus: Rhamnus
Subgenus: Rhamnus
Spesie: R. prinoides
Binomiale naam
Rhamnus prinoides
L'Hér.

Die Blinkblaar (Rhamnus prinoides) is 'n klein boompie wat normaalweg meerstamming is. Dit is wydverspreid en kom voor langs strome en riviere in die middelhoë en hoogliggende woude van Suid-Afrika. Die bome het opvallende glansryke groen blare waarvan die boonste tweederdes fyn getand of geskulp is. Die boom dra klein vruggies van ongeveer 5 mm in deursnee. Soos hulle ryp word verkleur hulle van blinkrooi na dofrooi tot hulle eindelik swart is.

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Blinkblaar (kategorie)

Bronne[wysig]

  1. Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of Southern Africa. Kaapstad: Struik. ISBN 978-1-77007-759-1.