Bloubekeend

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bloubekeend
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Anseriformes
Familie: Anatidae
Genus: Oxyura
Spesie: O. maccoa
Binomiale naam
Oxyura maccoa
(Eyton, 1838)

Die Bloubekeend is redelike algemene standvoël in Suider-Afrika.

Identifikasie[wysig]

48–51 cm. Die manlike eend is bruin met 'n swart kop en 'n helder blou snawel. Die vroulike eend het nie 'n blou snawel nie, and is donker bruin van kleur met vaal streep op die wang.

Habitat[wysig]

Stil waterareas.

Verspreiding[wysig]

Verspreid oor die meeste van Suid-Afrika en groot dele van Zimbabwe en Namibië.

Ander name[wysig]

  • Duitse naam: Afrikanische Ruderente
  • Engelse naam: Maccoa Duck
  • Wetenskaplike naam: Oxyura maccoa

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]