Bloudoktervis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bloudoktervis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
(Huxley, 1880)
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Acanthuridae
Subfamilie: Acanthurinae
Genus: Acanthurus
Spesie: A. leucosternon
Binomiale naam
Acanthurus leucosternon
Bennett, 1833

Die Bloudoktervis (Acanthurus leucosternon) is 'n vis wat voorkom aan die noordelike ooskus van Suid-Afrika vanaf die Maputo. Die vis is koningblou van kleur met 'n geel rugvin. Die gesig is swart en wit. Dit kan tot 25 cm lank word. Die vis leef in vlak koraalriwwe. In Engels staan die vis bekend as die Powder-blue surgeonfish.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

Eksterne skakel[wysig]