Bloukatakoeroe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bloukatakoeroe
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Campephagidae
Genus: Coracina
Spesie: C. caesia
Binomiale naam
Coracina caesia
(Lichtenstein, 1823)

Die Bloukatakoeroe (Campephaga caesia) is 'n skaars standvoël en plaaslike hoogtetrekvoël; beperk tot immergroen woude en aangrensende boomveld. Die voël is 25 - 27 cm groot en weeg 53 - 68 gram. In Engels staan die voël bekend as die Grey Cuckoo-Shrike.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Coracina caesia”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.