Bloukruissuikerbekkie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bloukruissuikerbekkie
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Nectariniidae
Genus: Cinnyris
Spesie: C. neergardi
Binomiale naam
Cinnyris neergardi
C. H. B. Grant, 1908
Sinonieme

Nectarinia neergaardi (C. H. B. Grant, 1908) (foutief)

Die Bloukruissuikerbekkie (Cinnyris neergaardi) is 'n endemiese, redelik algemene gelokaliseerde standvoël in doringboomsavanne en sandwoud. Die voël se status is amper bedreigd. Die voël is 10 cm groot en weeg 5 - 7 gram. In Engels staan die voël bekend as die Neergaards's Sunbird.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]