Bloukuifvlieëvanger

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bloukuifvlieëvanger
Wyfie in Pietermaritzburg, Suid-Afrika.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Monarchidae
Genus: Trochocercus
Spesie: T. cyanomelas
Binomiale naam
Trochocercus cyanomelas
(Vieillot, 1818)

Die Bloukuifvlieëvanger (Trochocercus cyanomelas) is 'n algemene standvoël in woude, sommige beweeg in die winter na laer gebiede. Die voël is 15 cm groot en weeg 10 gram. In Engels staan die voël bekend as die Blue-mantled Flycatcher.

Illustrasie

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Trochocercus cyanomelas”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.