Blousuikerbekkie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Blousuikerbekkie
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Nectariniidae
Genus: Anthreptes
Spesie: A. longuemarei
Binomiale naam
Anthreptes longuemarei
(Lesson, 1831)

Die Blousuikerbekkie (Anthreptes longuemarei) is 'n skaars tot gelokaliseerde standvoël in miombo-boomveld. Hulle sluit dikwels by voëlgroepe aan en pare bly heeljaar saam. Die voël is 13 cm groot en weeg 10 - 13 gram. In Engels staan die voël bekend as die Western Violet-backed Sunbird.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Anthreptes longuemarei”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.