Blouvin-koningvis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Blouvin-koningvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Suborde: Percoidei
Superfamilie: Percoidea
Familie: Carangidae
Genus: Caranx
Spesie: C. melampygus
Binomiale naam
Caranx melampygus
Cuvier, 1833
Geskatte verspreiding
Geskatte verspreiding
Sinonieme
  • Carangichthys melampygus
    (Cuvier, 1833)
  • Carangus melampygus
    (Cuvier, 1833)
  • Caranx bixanthopterus
    Rüppell, 1836
  • Caranx stellatus
    Eydoux & Souleyet, 1850
  • Caranx janthinospilos
    Bleeker, 1856
  • Caranx valenciennei
    Castelnau, 1873
  • Carangus quoyi
    Bleeker, 1878
  • Caranx moresbyensis
    Macleay, 1882
  • Caranx medusicola
    Jordan & Starks, 1895

Die Blouvin-koningvis (Caranx melampygus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooi See en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by die Aliwal-bank. In Engels staan die vis bekend as die Bluefin kingfish.

Voorkoms[wysig]

Die volwasse vis se kop en boonste gedeelte van die lyf is groenerig geel met blou vlekke en kolletjies op. Die bekken-, anale en dorsale vinne is blou. Die onvolwasse visse se bekken en anale vinne is bleek wit tot dowwe wit en die pektorale vinne is geel. Die vis word tot 1.2 m lank en 4 kg swaar.

Habitat[wysig]

Die visse verkies riwwe van 10 – 30 m water diep om in te leef en hulle vreet gedurende die dag en eet hoofsaaklik vis van die riwwe. Die wyfies skiet kuit gedurende die somer. Dit is 'n gesogte eetvis.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]