Bob Neuwirth

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bob Neuwirth
Geboorte 20 Junie 1939
Beroep(e) Musikant
Genre(s) Folk rock, art rock
Aktiewe jare 1960s — hede
Portal.svg Musiekportaal

Bob Neuwirth (20 Junie 1939, Akron, Ohio, Verenigde State van Amerika) is 'n Amerikaanse musikant (kitaar, koor, banjo). In die sestiger jare tree hy saam met Bob Dylan op. Hy is die mede-skrywer van die lied "Mercedes Benz" saam met Janis Joplin. In 1994 het hy saam met John Cale gewerk en die album Last Day on Earth vrygestel.[1]

Albums[wysig]

  • Bob Neuwirth (1974)
  • Back to the Front (1988)
  • 99 Monkeys (1990)
  • Look Up (1996)[2]
  • Last Day on Earth (1994) − met John Cale
  • Havana Midnight (1999)

Verwysings[wysig]