Bochum, Limpopo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bochum
Ligging van Bochum op 'n kaart (Limpopo)
Bochum
Bochum
Koördinate: 23°16′15.6″S 29°7′22.8″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Limpopo
Distriksmunisipaliteit Capricorn
Plaaslike Munisipaliteit Blouberg
Oppervlak
 - Stad 1,63 km²  (0,6 vk m)
Bevolking (2001)
 - Stad 3 262
 - Digtheid 2 001/km² (5 182,6/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)

Bochum is 'n is dorp in die Capricorn-distriksmunisipaliteit in Suid-Afrika. Die nedersetting lê ongeveer 93km noord-wes van Pietersburg (amptelik Polokwane), op die roete na Doringpad.

Die drop se naam is afgelei van "Bogim", 'n Bybelse naam (Rigters 02:01 en 5) wat deur die Duitse sendeling Carl Franz en sy vrou Helen aan 'n sendingstasie wat hulle 1890 gestig het gegee het.[1]

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Dictionary of Southern African Place Names (Public Domain)”. Human Science Research Council.