Boesmansrivier (Oos-Kaap)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Boesmansrivier
Oorsprong Noord van Kirkwood
Monding Indiese oseaan
Stroomgebied Suid-Afrika
Lengte 230 km
Oorsprong-hoogte 2670 m
Monding-hoogte 0 m
Ligging van Boesmansrivier op 'n kaart (Suid-Afrika)
Boesmansrivier
Boesmansrivier
Monding van die Boesmansrivier
Koördinate: 33°41′28″S 26°38′36″O Koördinate: 33°41′28″S 26°38′36″O

Die Boesmansrivier is 'n rivier in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Ontstaan en roete[wysig]

Die oorsprong van die Boesmansrivier is noord van Kirkwood, dit vloei oos verby Alicedale, waarna dit eers suid en dan oos swenk oppad na Kenton-on-Sea. Dit mond uit in die Indiese oseaan deur 'n getymeer slegs 1.7 km suidwes van die monding van die Kariegarivier.

Buiteskakels[wysig]

Verwysings[wysig]