Boggel-snapper

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Boggel-snapper
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Suborde: Percoidei
Familie: Lutjanidae
Genus: Lutjanus
(Bloch, 1790)[1]
Spesie: L. gibbus
Binomiale naam
Lutjanus gibbus
(Forsskål, 1775)[2]
Sinonieme
  • Anthias heraldi (Schultz, 1953)[3]

Die Boggel-snapper (Lutjanus gibbus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooi See en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by die Aliwal-bank. In Engels staan die vis bekend as die Humpback snapper.

Voorkoms[wysig]

Die profiel van die kop is sterk konkaaf wat die vis sy naam gee. Die volwasse vis is donker rooibruin en die onvolwasse vis is ligrooi tot blou grys. Die stervin is gevurk maar die punte is rond. Die vis word tot 50 cm lank.

Habitat[wysig]

Die vis leef in koraalriwwe in water wat 3–150 m diep is maar word selde dieper as 30 m gesien. Die onvolwasse vis kom in seegras en wortelboom areas voor. Die vis vreet snags en vreet wel vis, krap, garnale en slakke. Die vis is redelik onaftief bedags en kom in skole voor. Volwassenheid word bereik wanneer die vis 26-31 lank word. Hulle broei in tropiese areas.

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Boggel-snapper (kategorie)

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Bloch M. E., 1790. Naturgeschichte der ausländischen Fische. Berlyn. Naturg. Ausl. Fische v. 4. i-xii + 1-128.
  2. BioLib (en)
  3. Catalogue of Life (en)

Eksterne skakel[wysig]