Boggomsbaai

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Boggomsbaai
Ligging van Boggomsbaai op 'n kaart (Wes-Kaap)
Boggomsbaai
Boggomsbaai
 Boggomsbaai se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 34°15′57″S 21°54′38″O Koördinate: 34°15′57″S 21°54′38″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Distrik Eden
Munisipaliteit Mosselbaai
Oppervlak[1]
 - Gehug 1,97 km²  (0,8 vk m)
Hoogte 15 m (49 vt)
Bevolking (2011)[1]
 - Gehug 69
 - Digtheid 35/km² (90,6/myl2)
Ras (2011)[1]
 • Swart 2.9%
 • Kleurling 0
 • Indiër/Asiër 0
 • Blank 97.1%
Taal (2011)[1]
 • Afrikaans 97.1%
 • Ander 2.9%

Boggomsbaai is 'n aftree- en vakansiedorp naby Vleesbaai in die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap. Boggomsbaai ressorteer onder die Mosselbaai Plaaslike Munisipaliteit, wat onder beheer van die Eden-distriksmunisipaliteit val.

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Hoofplek Boggomsbaai”. Sensus 2011.