Bokmakierie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bokmakierie
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Malaconotidae
Genus: Telophorus
Spesie: T. zeylonus
Binomiale naam
Telophorus zeylonus
(Linnaeus, 1766)

Die bokmakierie (Telophorus zeylonus) is 'n endemiese, algemene standvoël in struikveld, Karoobossieveld, strandveld en grasveld met verspreide bosse. Die voël is 23 cm groot en weeg 60 - 66 gram. In Engels staan die voël ook bekend as die Bokmakierie.

Sien ook[wysig]