Bolivië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Bolivia)
Spring na: navigasie, soek
Plurinasionale Staat van Bolivië
Wuliwya Suyu (Aymara)
Tetã Blúrinasionál Volívia (Guaraní)
Estado Plurinacional de Bolivia (Spaans)
Buliwya Achka Nasyun Mama Llaqta (Quechua)
Vlag van Bolivië Wapen van Bolivië
Vlag Wapen
Nasionale leuse: ¡La unión es la fuerza!
(Afrikaans: "Eenheid is krag!")
Volkslied: Himno Nacional de Bolivia
Ligging van Bolivië
Hoofstad Sucre2
Grootste stad Santa Cruz de la Sierra
Amptelike tale Aymara, Guaraní, Quechua, Spaans1
Regering Presidensiële republiek
Evo Morales
Onafhanklikheid
Onafhanklikheid
• Verklaar
• Erken
• Huidige grondwet

van Spanje
6 Augustus 1825
21 Julie 1847
7 Februarie 2009
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
1 098 581 km2  (27de)
424 163 myl2
1.29%
Bevolking
 - 2010-skatting
 - 2001-sensus
 - Digtheid
 
10 907 778[1] (84ste)
8 280 184
8,9 / km2 (220ste)
23 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2011-skatting

$50 904 miljoen[2]
$4 789[2]

MOI (2011) Green Arrow Up Darker.svg 0,663[3] (-)  –  medium
Gini (2009) 58,2[4]
Geldeenheid Boliviano (BOB)
Tydsone
 - Somertyd
BOT (UTC-4)
(UTC)
Internet-TLD .bo
Skakelkode +591
1. 36 andere Indiaanse tale word sedert 2009 as amptelike tale erken.
2. La Paz is die setel van die regering en Sucre is die amptelike hoofstad.
Manuel Rivera-Ortiz: Widow Of The Mines, Potosí, Bolivië (2004)
Kaart van Bolivië

Bolivië (Aymara: Wuliwya Suyu, Guaraní: Tetã Volívia, Spaans: Bolivia, Quechua: Bulibya Mamallaqta, vernoem ná Simón Bolívar), amptelik Plurinasionale Staat van Bolivië (Aymara: Wuliwya Suyu, Guaraní: Tetã Blúrinasionál Volívia, Spaans: Estado Plurinacional de Bolivia, Quechua: Buliwya Achka Nasyun Mama Llaqta), is 'n land in Suid-Amerika. Bolivië het 'n oppervlakte van 1 098 581 km² en 'n bevolking van 10 907 778 inwoners in 2010 gehad. Dit word begrens deur Brasilië in die noorde en ooste, Paraguay en Argentinië in die suide, Chili en Peru in die weste. Die hoofstad is Sucre, die regeringsetel is La Paz en die grootste stad is Santa Cruz.

Verwysings[wysig]

  1. Bolivia”. World Gazetteer. URL besoek op 25 Mei 2012. (en)
  2. 2,0 2,1 Bolivia”. Internasionale Monetêre Fonds. URL besoek op 25 Mei 2012. (en)
  3. Human Development Report 2010”. Verenigde Nasies: 2011. URL besoek op 25 Mei 2012. (en)
  4. Distribution of family income – Gini index”. The World Factbook. CIA. URL besoek op 25 Mei 2012. (en)


 
Lande in Suid-Amerika
Argentinië | Bolivië | Brasilië | Chili | Colombia | Ecuador | Guyana | Paraguay | Peru | Suriname | Uruguay | Venezuela
Afhanklike gebiede: Falkland-eilande - Frans-Guyana - Galápagos-eilande - Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande

Lande van: Afrika Asië Europa Noord-Amerika Oseanië