Bonthoutkapper

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bonthoutkapper
'n Bonthoutkapper
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Piciformes
Familie: Lybiidae
Genus: Tricholaema
Spesie: T. leucomelas
Binomiale naam
Tricholaema leucomelas
(Boddaert, 1783)
Sinonieme
  • Tricholaema affine

Die Bonthoutkapper (Tricholaema leucomelas) is 'n algemene, amper-endemiese standvoël in boomveld en savanne, veral dorre doringboomvelde. Die voël is 16 - 18 cm groot en weeg 25 - 36 gram. In Engels staan die voël bekend as Acacia Pied Barbet.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Tricholaema leucomelas”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.