Bontpalings

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Muraenidae
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Elopomorpha
Orde: Anguilliformes
Familie: Muraenidae
Genera

Sien teks.

Die Bontpalings (Muraenidae) is 'n vis-familie wat aan die visorde Anguilliformes behoort. Die familie bevat 15 genera met minstens 200 spesies. Sewe en dertig van die spesies word aan die Suid-Afrikaanse kus aangetref.

Agtergrond[wysig]

Bontpalings word tussen 25 cm en 3.8 m lank. Hulle het geen skubbe of pektorale vinne nie en die dorsale vin begin normaalweg by die kieue-opening en strek tot by die stert. Alhoewel navorsing oor hulle voortplanting gebrekkig is, is dit egter bevestig dat party spesies Hermafrodieties is.

Genera[wysig]

Die volgende genera en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]