Bontskaapwagter

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bontskaapwagter
'n Mannetjie
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Muscicapidae
Genus: Oenanthe
Spesie: O. pleschanka
Binomiale naam
Oenanthe pleschanka
(Lepechin, 1770)

Die Bontskaapwagter (Oenanthe pleschanka) is 'n voël en 'n Palearkties-broeiende somerswerwer wat nog slegs eenkeer in Suid-Afrika opgeteken is en wel in Mtunzini, KwaZulu-Natal gedurende 1984. Die voël is 14 cm groot en weeg 14 – 20 gram. In Engels staan die voël bekend as die Pied Wheater.

'n Wyfie

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Oenanthe pleschanka”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.

Eksterne skakels[wysig]