Bontstertjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bontstertjie
Kuhlia mugil
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Kuhliidae
Genus: Kuhlia
Spesie: K. mugil
Binomiale naam
Kuhlia mugil
Forster, 1801

Die Bontstertjie (Kuhlia mugil) is 'n vis wat aan die ooskus van Afrika voorkom vanaf die Rooisee tot by Kaap Agulhas. Die vis word 20 cm groot. Die kop en liggaam is silwer en die stertvin het vyf swart bande op - dit gee aanleiding tot die familie se bynaam: Vlagsterte. Dit verkies vlak kuswater en oorleef in 'n akwarium. In Engels staan die vis bekend as Barred flagtail.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Eksterne skakel[wysig]