Boogskutter-vlindervis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Boogskutter-vlindervis
'n Boogskutter-vlindervis by Pemba-eiland, Tanzanië.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Chaetodontidae
Genus: Chaetodon (maar, sien teks)
Subgenus: Tetrachaetodon
Spesie: C. (T.) bennetti
Binomiale naam
Chaetodon (Tetrachaetodon) bennetti
Cuvier, 1831

Die Boogskutter-vlindervis (Chaetodon bennetti) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en is raar in Suid-Afrikaanse waters maar kom voor by Sodwanabaai. In Engels staan die vis bekend as die Archer butterflyfish.

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Bron[wysig]

Eksterne skakel[wysig]