Boomaalwyn

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Boom-aalwyn)
Spring na: navigasie, soek
Boomaalwyn
Ook: (en) Tree aloe [1]
S.A. nasionale nommer: 28 [1]
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Subkoninkryk: Tracheobionta
Divisie: Magnoliophyta
Klas: Liliopsida
Subklas: Liliidae
Orde: Asparagales
Familie: Xanthorrhoeaceae
Subfamilie: Asphodeloideae
Genus: Aloe
Spesie: A. barbarae
Binomiale naam
Aloe barbarae
Dyer

Die Boomaalwyn (Aloe barberae) - voorheen Aloe bainesii - is 'n boom wat voorkom vanaf die Oos-Kaap, deur KwaZulu-Natal tot in Mpumalanga. Hierdie spesie is die grootste en hoogste aalwyn en word tot 18 m hoog. Dit groei in gebiede wat hoë jaarlikse reënval geniet in digte bosse of beboste klowe en op ruwe berghellings. Die blomme word regop in are gedra en hulle is roospienk tot oranje met groen punte.

In die Krugerwildtuin is hulle beperk tot twee rivierklowe net noord van die Krokodilrivier.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

  1. 1,0 1,1 Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. ISBN 978-1-77007-759-1. 

Eksterne skakels[wysig]