Bora Milutinović

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bora Milutinović
Milu.jpeg
Milutinović in 2006
Persoonlike inligting
Geboortenaam Velibor Obrad Milutinović
Gebore 7 September 1940 (1940-09-07) (74 jaar oud)
Geboorteplek Bajina Bašta, Joego-Slawië
Hoogte 1,77 m
Speelposisie sentrale middelveldspeler
Jeug-loopbaan
1956–1958 Partizan Belgrade
Senior-loopbaan*
Jare Span Kere (Doele)
1958–1960 OFK Beograd 15 (2)
1960–1966 Partizan 40 (3)
1965–1966 Belgrado (leen) 12 (3)
1966–1967 Winterthur 20 (1)
1967–1969 Monaco 42 (3)
1969–1971 Nice 37 (0)
1971–1972 Rouen 11 (0)
1972–1976 UNAM 93 (12)
Total 270 (24)
Spanne bestuur
1977–1983 UNAM
1983–1986 Meksiko
1987 San Lorenzo
1987 Udinese
1988 Veracruz
1988–1989 Tecos UAG
1990 Costa Rica
1991–1995 VSA
1995–1997 Meksiko
1997–1998 Nigerië
1998–1999 MetroStars
2000–2002 Sjina
2003–2004 Honduras
2004–2005 Al Sadd
2006–2007 Jamaika
2009 Irak
Sjabloon:Infobox medal templates
* Kere vir senior klub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga..
† Kere uitgedraf (Doele).

Velibor "Bora" Milutinović (Serwies: Велибор Милутиновић – Бора; gebore 7 September 1940 in Bajina Bašta, Joego-Slawië) is 'n Serwiese sokkerafrigter en voormalige speler.

Hy is bekend vir die vyf verskillende spanne wat hy tydens FIFA se Sokker-Wêreldbekertoernooie afgerig het. Naamlik:

Hy is ook die eerste afrigter wat vier verskillende spanne verby die eerste rondte kon neem, voordat hy dit nie met Sjina regkry het nie. Hiermee verdien hy sy bynaam, Miracle Worker.[1] Die bynaam is eerste aan hom toegedig deur Alan Rothenberg, destyds die president van die VSA se Sokkerfedersie.[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Five in a row for the miracle worker", BBC News, 15 April 2002. URL besoek op 26 April 2010.
  2. Profile: Bora Milutinovic

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]