Borlänge

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Borlänge
Sveatorget (Sveaplein)
Sveatorget (Sveaplein)
Wapen van Borlänge
Wapen
Ligging van Borlänge op 'n kaart (Swede)
Borlänge
Borlänge
Ligging van Borlänge in Swede
Koördinate: 60°29′0″N 15°27′0″O
Administrasie
Land Vlag van Swede Swede
Provinsie Dalarna
Distrik Dalarna län
Munisipaliteit Borlänge Munisipaliteit
Stigting 1390
Stadstatus 1944
Oppervlak[1]
 - Stad 34,36 km²  (13,3 vk m)
Bevolking (31 Desember 2011)[1]
 - Stad 41 734
 - Digtheid 1 215,8/km² (3 150/vk m)
Tydsone SET (UTC+1)
 - Somer (DST) SEST (UTC+2)

Borlänge is 'n stad in die historiese Sweedse provinsie (landskap) Dalarna en die administratiewe setel van die gelyknamige munisipaliteit in die huidige provinsie Dalarnas län. Borlänge het eers in 1944 stadstatus gekry en het vandag 'n bevolking van sowat 41 700 mense.

Borlänge is 'n belangrike nywerheidstad en spoorwegsentrum met sy eie opstelterrein. Die stad is ook die setel van Trafikverket, Swede se nasionale padbestuur- en spoorwegadministrasie. Ander belangrike werkgewers is ondernemings soos die metaalverwerker SSAB en die papiervervaardiger Stora Enso Kvarnseden Mill. Die Dala-streeklughawe is suid van Borlänge geleë.

Verwysings[wysig]

  1. 1,0 1,1 Tätorternas landareal, folkmängd och invånare per km2 2005 och 2010 (in Sweeds)”. Statistics Sweden: 14 December 2011. URL besoek op 21 Mei 2012.