Bosboomvaring

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bosboomvaring
Cyathea capensis in Kaapstad
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Divisie: Pteridophyta
Klas: Pteridopsida
Orde: Cyatheales
Familie: Cyatheaceae
Genus: Cyathea
Subgenus: Cyathea
Seksie: Alsophila
Spesie: C. capensis
Binomiale naam
Cyathea capensis
(Linnaeus fil.) J. E. Smith, 1793
Subspesie
  • C. c. capensis (Linnaeus fil.) J. E. Smith, 1793
  • C. c. polypodioides (Swartz) Conant, 1983
Sinonieme
  • Polypodium capense Linnaeus fil., 1781
  • Hemitelia capensis (Linnaeus fil.) Kaulfuss, 1824
  • Alsophila capensis (Linnaeus fil.) J. Smith, 1842
  • Cyathea polypodioides Swartz, 1817

Die Bosboomvaring (Cyathea capensis) - voorheen bekend as Alsophila capensis - is 'n boomvaring, een van slegs twee spesies in Suid-Afrika. Die plant groei in immergroen woude en kom voor vanaf Knysna ooswaarts deur KwaZulu-Natal, Mpumalanga tot in Limpopo. Die blaartjies se rande is fyn getand; aan die onderkant is daar een sonus per lob. Die blaarbasis is in die laer blaartjies gewysig om fyn wortelagtige aflebieë te vorm.

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Bosboomvaring (kategorie)

Bronne[wysig]